'n Paar voorbeelde van SuproGraphics se werk word getoon in die geskakelde bladsye.Gewoonlik ontwerp ons 'n
Netplek om met 'n wye verskeidenheid blaaiers ("browsers") te werk. Om die voorbeelde in die onderstaande bladsye te kan besigtig, is weergawe 4 (of beter) van Netscape Navigator of MS Internet Explorer
egter nodig. JavaScript moet ook bemagtig wees . |