SUPROKON Bestuursdienste is bevoorreg om die volgende as kliënte te kan beskou:
BMI-TechKnowledge
BMI-TechKnowledge is reeds die afgelope drie jaar SUPROKON se grootste enkele kliënt en ons het talle opdragte vir BMI-T uitgevoer. Hulle is die leidende IT marknavorsingsfirma in die land en fokus op die rekenaar- en kommunikasiebedrywe. Die grootste en belangrikste IT maatskappye in Suid-Afrika tel onder hulle kliënte. BMI-T verteenwoordig ook International Data Corporation (IDC), 'n toonaangewende internasionale marknavorsingfirma, in Suid-Afrika.
Kentron
Kentron is 'n divisie van die nywerheidsreus Denel en SUPROKON het reeds die afgelope twee jaar 'n noue verbintenis met hulle. Ons is tans besig met twee opdragte terwyl twee opdragte reeds afgehandel is. Kentron ontwikkel, vervaardig en ondersteun 'n wye reeks ingenieursprodukte.
Connoisseur Auto Air Conditioning
Connoisseur is tans deel van die internasionale T&N Holdings Groep en ontwikkel, vervaardig en ondersteun lugversorgerstelsels en komponente vir motorvoertuie. Die maatskappy was tevore deel van die Delta Motorkorporasiefamilie en SUPROKON het verskeie opdragte vir Connoisseur voltooi.
Ander Kliënte
Academy for Self-Concept Development
Alternative Structures
Health & Home Supplies
Kumon Education
Mikros Systems
PrimeVest
Renette Bouwer
RAU Kultuurkantoor
Sanachem
Silverton Engineering
The Smart Nutrition Club
Supreme Security & Cleaning Services
Transwêreldradio (TWR)
Wannenburg Associates/Mike Wannenburg
White Sands
|